Jongste aktiwiteit:

Diep en dikwels

Kriewel klots
die branders in jou
die getye en volmaan
en my koue gulsige verlange
om jou siel te verstaan

Soos die getye kom
dans ons oor die rotse
en tuimel in die see
en ek hoor hoe die golwe
oor my slaan

Die hoogwater is onvoorspelbaar
dit maak jou onbereikbaar
want wanneer jy so dwaal en dink
verdrink die sterre in donker kuipe




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed