Jongste aktiwiteit:

DIEP IN MY HART

DIEP IN MY HART

Vers1
Diep in my hart is ek nog ñ kind
wat strewe na drome in die wind
waar sal ek weer my liefde vind
dat ek my drome vas kan bind

vers2
diep in my hart is ek nog ñ kind
wat my drome tog eendag sal vind
vasgevang in my wildste drome
veilig in my hart se strome

koor:
diep in my hart ontdek ek die volwassekind
my gedagtes sweef hoog in die dwarrelwind
stuur jy skok golwe in liefdes strome
het jou vas gevang in my hart se some
ons is saam in ons liefdes drome
hierdie kind het drome gevind
wat verdwaal het in die wind




4 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed