Jongste aktiwiteit:

DONDERDAG: Wie het dít gesê?

DONDERDAG: Wie het dít gesê?

As en wanneer ek sulke „Wysheidspêrels” aantref, plaas ek my hand eers oor die naam van die mens wat dit gesê of geskryf het. Soms raai ek taamlik raak. Meestens mis ek nie net die kol nie, maar die papier waarop die teiken geteken is!
Hoesit nou met hierdie een? Let wel, Donderdag: Wat beteken dit om te donder?

Ek weet nie altyd
waarvan ek praat nie.
Maar ek weet
dat ek reg is.

[Mohammad Ali (geb. Cassius Clay),
wêreldswaargewigbokskampioen,

Sportsman van die Eeu (IOK 1999)]

2016……………………………………..◄]:o(…|…(o;Þ…………………………………………….tje




3 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed