Jongste aktiwiteit:

Gedagte Van…

Gode
Mense
Diere
Dinge
Klippe
Stof

geeste, gode, waarde beginsels
dryf in diep stiltes
wat waarheid bedreig
met
onseker wins.

in biologiese vierde en vyfde geslag
in markdag analiese
herkou ons verwarende waarhede,
met
verskonings as wins.

ingeteelde DNA
wetenskaplik meganies bepaal
onvoorwaardelike waarhede
met
gewig as wins.

dinge lê oral rond
wat gou vergaan
klippe as grond kompak
aards vas gesmelt,
en binne alles stof.




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • MVvW het n geregistreerde lid geword

  • Arnold het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Arnold het ‘n nuwe publikasie gemaak