Kaal werf
Overberg se boer wag
Kwynend vir die ryptyd van sy arbeid
Tog staan mielies steeds yl
Oestyd baie skraal
Brak tot in die wortelstok
En verskroeid na bowe
Rig hy nou sy gebed na God.
(Silwer)
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Oktober 2021 – Akrostiese projek