Jongste aktiwiteit:

Kompetisie(Bladsy 5)

Die Renaissance skilder het jou meer as vyfhonderd jaar gelede vasgevang in sy kuns teen die kerk koepel van Sistine waar jy luilekker naakt lê in sy fresco skepping van visioene, so sonder skaamte met jou volmaakte halfhartige terughoudende aanraking daar is die Almagtige Vader omring met serafs in hul kinderlike onskuld waar hul vergifnis […]

Roemlose impressionis, indrukwekkende realis met Vlaams Germaanse invloed lê jy ordinêre werkersklas onopgesmuk op verfdoek vas soms huldeblyk soms hekelskrif of is die hooivurk dalk ‘n hef? harde koue werklikheid eerlik, aards, direk soos die ouman wat arbeidsvrugte met strenge trots aanskou langs die oë van misnoeë wat spreek van bittere berou; peinsend, oor dit […]

VROULIKSTE VLINDER OPDRAG 6 Oud Griekse renaissancekunsskilder vorm ‘n grasieuse vrou soos ‘n vlinder hopelose argeologiese egbreekster die vroulikste verleidster van vrede en vrugbaarheid ongehoord en knap was haar verluid hoogleraar in kunste en literatuur legendariese oudtydse skilderkuns figuur uit wetenskap en kunswerk lewer sy vermaak beeldskone skame liggaam so naak die vrou van skoonheid […]

sy was my onvergangklike nimf haar skoonheid tydloos en broos – soms met jaloesie en afguns bejeën – verdof deur eeue se aangeplakte beskerming maar herstel in kleurryke glorie om bloot te lê haar pêrelprag soos my hart en hand haar geskep het haar ontwaking is verwelkom vanuit ‘n skulp deur die westewind gelaat op […]

Opdrag 6 – Kuns en visuele stimulasie Digitus paternae dexterae Die vinger van die Vaderlike regterhand Hoog teen die kapel se hemelplafon lê hy, gebore uit heilige uterus met naelstring reeds geknip, Il Divino, die renaissanceman, se uitbeelding van die glorie van die skepping in sy volheid, naak en uitgestrek sonder lewenslus, heelt’mal onbewus van […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed