Jongste aktiwiteit:

Kompetisie(Bladsy 6)

Vervloë grepe wat teen mure hang (deur kunstig’ hande vasgevang) sal vir eeue steeds sy boodskap dra – daar’s veel minder antwoorde as vrae. * As ruite bloot na dieper donker lei by vensterraam en kantpatroon verby as broosblaar plante purper bloei naas skerptonglowwe wat op stoepe groei as die hart nie in die huis […]

Roem verwerf uit ‘n meesterhand deur kunstige skilderwerk beeldend teen koepelrondings van mites oor die ontstaan van die eersgenoemde man vir dekades staar geslagte stom bewonderenswaardig na verspieëlde beeld waar ‘n wyse Skepper sy maaksel deur slegs enkel aanraking bevonk tot aardse lewe maar hier diep in my wese kriewel dié wete en waarheid dat […]

ORKAAN OPDRAG 5 Daar woed ‘n woeste orkaan die hemelruim ruk, pluk en verstuk bome word ontwortel deur die wind aangejaag donker grys growwe wolke die aarde in skemer omvou in die verte tref blitse met flitse teen liglose hemel blou                                slaan reëndruppels teen die venster raam biggelende trane teen die ruit afgaan © Eleen van […]

in sy naam sing engele saam die klipkapper van carrara verwer van plafon en fresko ill divino die hemelse een in 1508 deur pous julius geseën visuele oerteks van die begin twee dominante uitgestrekte hande eggo eeue aanrakingloos majestueus en liefdevol verhouding tussen God en mens my voorsiener bewaker wonderwerker toeganklik onwrikbaar teer my verlosser […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed