DIE VYF MILJOEN RAND MOORD HFSTK 3
HOOFSTUK 3 Dit is n lighartige Laurika wat die Maandag in haar motor klim om werk toe te ry. Sy glo dat sy en Stefan die naweek dinge uitgepraat het en dat dit nou net kan goed gaan vorentoe in hulle huwelik. Hy het ook ingestem dat hulle dadelik met n gesin kan begin. Toe […]
TUISKOMS
Soms, net soms, verloor ons ons kosbaarste besitting – ons liefde vir die lewe…
JEUGVERHALE: Op SA Skrywers;
JEUGVERHALE: Op SA Skrywers; Skryf ‘n storie geskik vir: 6-13 jariges: ongeveer 800 woorde of minder Merk duidelik JEUG 3-6 jariges, en stuur vir my by elsabedebeer8@gmail.com voor 31 Oktober
DIE DAG VAN DIE OOIEVAAR
Die verhaal handel oor hoe die vrouens van lank gelede mekaar gehelp het by die geboorte van ‘n baba. Die ouma deel haar gedagtes met haar kleinkind.
NOODLOTSVLUG OOR DIE AMASONE HFSTK 14
HOOFSTUK 14 Raba is die oggend vroeg by Pirri en verstaan hulle mekaar so effens. Met n skok moet Raba egter ontdek dat Pirri nie van plan is om Andries en Nandi te laat gaan nie. Pirri is bereid om hom en Rosa te help maar Andries en Nandi bly by hulle. Raba besef dit […]
NOODLOTSVLUG OOR DIE AMASONE HFSTK 13
HOOFSTUK 13 Die aand van die ontvoering sak Raba en Ramoa stil uit uit die bome uit. Hulle beweeg na die grens van die stat en tot hulle tevredenheid sien hulle dat Andries en die Indiaanse meisie weer in dieselfde hut gaan slaap. Toe hulle doodseker is dat daar geen beweging is nie sluip hulle […]
DIE VYF MILJOEN RAND MOORD HFSTK 1
HOOFSTUK 1 Laurika Botes is wat n mens sal beskryf as die gemiddelde gelukkig getroude stadsvrou. Sy is 25 jaar oud, n aantreklike blondine met lang krulhare, wat soos watervalle op haar skouers neertuimel, goed gebou met n fietse lyfie. Haar ligte grimering is altyd perfek en jy sal haar altyd in n vrolike rok […]
Twee Seisoene Fee
Vivian se keel brand van ongestorte trane. Sy klem die legendariese swaard in albei hande vas; sy kan skaars glo dat dinge so lelik skeef geloop het. *Jy kan die res van die verhaal in “Eens…” lees in sagteband deur na die boekwinkel hier op INK te gaan of as ‘n luisterboek deur […]
NOODLOTSVLUG OOR DIE AMASONE HFSTK 12
HOOFSTUK 12 Die trommeboodskappe lei Raba en Rosa al nader na Andries. Raba het afgelei van die laaste tromme boodskappe dat Andries en Nandi gevange gehou word deur n Indiane stam wat naby hulle is. Van die feit dat daar n meisie by Andries is swyg hy maar raak bekommerd daaroor. Hy sit egter die […]
ALLETTA BOONZAAIER SLOTHOOFSTUK
HOOFSTUK 11 Toe die groot wit Mercedes voor die deur stop sak daar n stilte soos min in die sitkamer toe. Gert en Colleen staan op om die nuwe gas te gaan verwelkom en ons kan hoor hoe hulle groet en n paar oomblikke later stap hulle saam met Lukas du Toit die sitkamer in. […]