Suzette se storie
Suzette is ‘n kinderlose uitvoerende hoof van ‘n maatskappy. Sy smag na ‘n baba, maar dit ontwyk haar. En toe gebeur die ergste…
Rene se storie
Rene het baie spoke van die verlede wat haar jaag. Dan gebeur iets in haar lewe wat haar heeltemal laat afsluit en toemaak….
NOODLOTSVLUG OOR DIE AMASONE HFSTK 11
HOOFSTUK 11 Ook Nandi en Andries se reis tel probleme op toe Nandi per ongeluk op n giftige spinnekop trap terwyl hulle die platboomskuit om n stroomversnelling moet dra en die spinnekop sy knypers in haar voet vas slaan. Die Indiane wat saam met hulle was het terug gedraai en is hulle nou op hulle […]
ALLETTA BOONZAAIER HFSTK 10
HOOFSTUK 10 Ek weet nie of dit die glimlag of haar warmte is toe sy my styf teen haar vasdruk toe sy groet nie maar toe los my kop my heeltemal. “Cindy wat is fout ons raak verloof hierdie naweek. Ek kom tel jou netnou op en dan gaan soek ons n ring”, gee ek […]
Voortydige gespokery
Tant Sannie was ʼn goeie en geliefde mens wat alles in die oortreffende gedoen het. Niks aan haar was skamel of matig nie. Net soos haar lywigheid was haar menswees. As sy ʼn ligte kuggie sou gee, het oom Koos maar uit opstandigheid van irritasie gaan pêre omloop vir inspan dokter toe. Sou sy per […]
NOODLOTSVLUG OOR DIE AMASONE HFSTK 10
HOOFSTUK 10 Rosa en Raba bereik sy stam na twee dae se versigtige trek deur die woud. Sy word dadelik aanvaar as Raba se vrou en begin die voorbereiding vir die reis dieper in die woud in om na Andries te gaan soek. Ratebe, die hoofman weet nou al waaroor dit gaan en word n […]
ALLETTA BOONZAAIER HFSTK 9
HOOFSTUK 9 Na n week word Gert uit die hospitaal ontslaan en word ons almal uitgenooi om n naweek op die plaas saam met hulle te kom deurbring met sy afskeidswoorde: “Mense ek kry n tweede kans en wil regmaak wat ek verbrou het. Ek wil julle almal op die plaas hê vir n naweek […]
Wat vir ‘n TOWERY
TOWERY Midde-in die diepste winter waat ‘n knapie deur sneeu wat hom tot aan die heupe reik. Hy kry bitterkoud en soek êrens ‘n skuilplekkie tussen die bome van die woud. Net as hy uitgeput wil neersak, gryp hom ‘n klein mannetjie onder die arms en trek hom in ‘n donker gat tussen die wortels […]
NOODLOTSVLUG OOR DIE AMASONE HFSTK 9
HOOFSTUK 9 Met al haar voorbereidings in plek breek die aand aan wat Nandi besluit om met Andries pad te gee. Sy wag net tot almal aan die slaap is toe sy Andries gaan wakker maak. Andries is binne oomblikke gereed en sluip hulle die stat ongemerk uit. Nandi ken die pad na die plek […]
ALLETTA BOONZAAIER HFSTK 8
HOOFSTUK 8 Vir twee maande gaan die lewe maar sy gewone gang. Bedags op kantoor en naweke kuier ek, ma Aletta, en Cindy maar so oor en weer by mekaar. In hierdie twee maande groei die band tussen ek en Cindy al stewiger maar van n vryery is daar geen sprake nie, dit bly maar […]