BESOEK te PERD
BESOEK te PERD In ‘n bergdorpie êrens in die Alpe kom op ‘n Vrydag in somer ‘n vername man op ‘n perd aan, en almal kom uit hul huise en huisies om te kyk: Só ‘n mooi perd! En: Súlke mooi klere! En: Só ‘n mooi hoed! En: Súlke blink stewels! En: Só ‘n sterk […]
NOODLOTSVLUG OOR DIE AMASONE HFSTK 8
HOOFSTUK 8 Andries herstel volkome en begin ook in sy agterkop planne maak om uit die woud uit te kom. Hy sal moet n bongenoot kry besef hy, want alleen sal hy nie uit die woud uit kom nie, en het hy klaar afgelei dat die Indiane hom nie sal laat gaan nie. Tot hy […]
ALLETTA BOONZAAIER HFSTK 7
HOOFSTUK 7 Ek dink ek het te seer gehad om op te let waarheen is Cindy werklik met my oppad en toe ek weer sien stop sy voor ma Aletta se huis. Sy wip uit die Land-Rover uit en hardloop om na die linkerkant toe om my uit te help. Ek probeer nog maar dit […]
Eens… Voorwoord/Flapteks
Sterflinge kan nie die sluier tussen die mensewêreld en Feërie sien nie, tensy hulle genooi word – of ekstra begaafd is. Vir eeue al word Mens en Feë van mekaar geskei, want niks goed kom van hulle saamkuiery nie. Die versameling van Die Avonture van Saphira die Feetjie Hond is bewys hiervan. Maar daar is […]
AFSPRAAK in ‘n PARK
AFSPRAAK in ‘n PARK [Na aanleiding van Neels Claasen se gelyknamige kortverhaal] ※ Die Duitsers was altyd onder die Hollywood grotes, as daarsteller, regissieur, tegnikus wat in die agtergrond met ligte werk, skrynwerker, toneelskilder – en as draaiboekskrywer. So ene was Curt Götz✽, wat die draaiboeke van ‘n hele reeks films geskryf het. Daartoe het […]
NOODLOTSVLUG OOR DIE AMASONE HFSTK 7
HOOFSTUK 7 Tyd loop en is Rosa besig met haar voorbereidings om na Andries te gaan soek. Gelukkig is sy redelik blas van kleur en besluit sy saam met Raba om as Indiane meisie na Raba se stam te vertrek sodra hulle dalk enige nuus oor Andries ontvang het. Die amptelike soektogte na Andries word […]
ALLETTA BOONZAAIER HFSTK 6
HOOFSTUK 6 Ek is vieruur op en nadat ek gestort en aangetrek het is ek vyfuur reg om te ry. Ek gooi sommer op die pad die Land-Rover vol en met die son wat die oosterkim rooi teen die wolke kleur stop ek sesuur voor Cindy se huis. Sy is gereed en toe ek stop […]
‘n Amper Klou en Byt Afskeid
Ek hardloop die trappies af agter hom aan. Ek kan nie dat die liefde van my lewe sommer net so weggaan nie. Die simpel gat in die sypaadjie wat ons al lankal moes toegemaak het stop my deur amper my enkel te breek. Ek kom swetsend tot stilstand en kyk op. My enkel klop; ek […]
ALLETTA BOONZAAIER HFSTK 5
HOOFSTUK 5 Maandag oggend toe ek die kantoor instap is ma Aletta weer pure juffrou Boonzaaier, netjiese donkerblou kantoor pakkie en die hare in n bolla agter die kop.tog is dit vir my of sy n ander uitdrukking in haar grys oë het en groet sy my dadelik: “More Melt gaan dit goed? “. Vir […]
NOODLOTSVLUG OOR DIE AMASONE HFSTK 6
HOOFSTUK 6 Die oggend toe Andries wakker word voel hy heelwat beter. Hy voel hy sal moet opstaan al is dit nog pynlik want die natuur roep. Hoe hy dit aan Nandi gaan verduidelik is vir hom nou n groot kopseer. Hy kyk vir haar en vryf oor sy maag terwyl hy n vreeslike gesig […]