MARLBORO WALMS EN SKIETGEBEDE
Hulle sê mos mense wat nie vloek terwyl hulle bestuur nie, hou duidelik nie hulle oë op die pad nie. Ek praat nie van al die slaggate wat groter as ons president se fire pool is nie, maar eerder van diegene wat skielik agter ‘n bos uitspring, jou na jou asem laat snak en jou […]
NOODLOTSVLUG OOR DIE AMASONE HFSTK 5
HOOFSTUK 5 Toe Andries in die skemerhut wakker word neem dit hom n hele paar minute om tot sy sinne te kom en te besef dat hy nog lewe. Toegemaak onder velle voel dit sweterig en warm en dan voel hy dit is hard onder hom. Hy besef dat hy op die grond lê met […]
ALLETTA BOONZAAIER HFSTK 4
HOOFSTUK 4 Toe ek voor my ouers huis stop is dit net voor agt uur. Die lug is helderskoon en die sterre blink om die volmaan wat al redelik hoog in die lug sit. Ek ruik die reuk van die seelug in my neusgate en hoor ek die branders in die verte dreun. Die koel […]
Die Donker Muse
Die oomblik toe hulle die Oniks Labirint binnetree knik Ruhan vir haar en gaan sy eie weg. Daphne gee nie om nie. Die tyd wat sy saam met hom spandeer het om die Feetjie Katte te jag en Kaye aan die dood af te staan was nie een van haar beste herinneringe nie. Hulle het […]
ALLETTA BOONZAAIER HFSTK 3
HOOFSTUK 3 “Ek is eintlik n plaasmeisie Melt, daar van Jansenville se wêreld waar my ouers met Angoras en skape geboer het. Soos jy my vanoggend vertel het hoe jy sorgeloos en gelukkig groot geword het kan ek dieselfde sê van my jongmeisie dae op die plaas. Saam met my ouer broer was ons gelukkig […]
NOODLOTSVLUG OOR DIE AMASONE HFSTK 4
HOOFSTUK 4 Toe die Piper van “Verwey Couriers” die aand nege uur nog nie op Belem geland het nie begin die verkeersleier onrustig raak. Hy gewaar ook niks op sy radarskerm nie maar besluit om nog bietjie kans te gee. Wat hom verder onrustig maak is dat daar geen antwoord is op sy roepseine om […]
ALLETTA BOONZAAIER HFSTK 2
HOOFSTUK 2 Ek is vroeg oggend wakker en besluit ek om bietjie op die strand te gaan stap. Vinnig in n kort broek en n hemp in stap ek die entjie strand toe om die sons opkoms oor die see te gaan geniet. Ek het n gunstelingplekkie op die strand en ek is net betyds […]
NOODLOTSVLUG OOR DIE AMASONE HFSTK 3
HOOFSTUK 3 Xandu, die leier van die Indiaanse Sapanahua jag geselskap steek sy hand omhoog om sy geselskap tot stilstand te bring toe hy die vreemde geluid in die lug hoor. Die geselskap bestaan uit tien jagters en voel hulle redelik tevrede na n suksesvolle jagtog af. Hulle moes al terug gewees het in hulle […]
ALETTA BOONZAAIER HFSTK 1
HOOFSTUK 1 Hier waar ek in my kantoor sit kan ek voel al die onderhoude voer die oggend om vir my n nuwe ontvangsdame/sekretaresse te kry het my uitgeput en moeg gemaak. Ek is al deur snaakse dames vanoggend maar kan nie werklik een kry wat in my smaak val of die vereiste kwalifikasies het […]
SPOOK ASEM
Hulle het vroeër vandag ingeboek na ‘n lang, steil rit op die stofpad. Die bestuurder van die vakansie-oord het die huis vir hulle oopgesluit, vir hulle verduidelik waar alles is en op sy pad uit grappenderwys oor sy skouer gesê: “Hierdie huis is berug vir die spook wat hier rondloop, hoor! Daar is blykbaar ‘n […]