RIDDERS VAN DIE YSTERPAD HOOFSTUK 13
Die loodsvoorman het gesorg dat Tiny die mooiste van die 15Fs kry toe 3205 onttrek is. Alhoewel Tiny in die begin gewonder het of dit die moeite werd sal wees om weer soveel moeite en aandag aan sy nuwe lokomotief te gee was dit seker maar die ou skoling wat na vore gekom het. Hy […]
RIDDERS VAN DIE YSTERPAD HOOFSTUK 12
Kroonstad stasie was, soos al die ander groot stasies, n stasie met n eie unieke atmosfeer. Met tot 22 passasierstreine per dag was dit met passasierstreintye, n besige plek met mense wat kom en gaan. Om in hierdie passasiers se behoeftes te voldoen was daar n stasiekafee waar die heerlikste koffie en ligte etes kon […]
RIDDERS VAN DIE YSTERPAD HOOFSTUK 11
Om die veilige loop van treine te verseker is daar verskeie hulpmiddels in die sinjaalrame op stasies om te verhoed dat daar sinjale op n lyn waarop n trein staan bedien kan word. Kleurligsinjale werk op n stroomkring sisteem met verligte stroomkringe op die diagram in die seinhuis. Dit werk op n beginsel van n […]
DIE KEUSE
KORTVERHAAL DIE KEUSE Binne-in die koevert was ‘n pragtige sewejaartjie. Martie haal dit uit en gooi dit binne-in die graf en kyk hoe dit saggies op haar man se kis val. Met haar een plomp hand wriemel sy haar duur swart rok se soom met duidelike onsteltenis. Trane loop oor haar bol wange en haar […]
RIDDERS VAN DIE YSTERPAD HOOFSTUK 10
Kroonstad se bedryfskantoor is, soos enige ander bedryfskantoor, die hart en siel wat die wiele aan die rol hou. Hier word die treindiens beplan, trekkrag gereël en die eenheidsverkeer beheer asook toesig oor die trajekte gehou. Die kantoor bestaan uit die beplanner, wat ook in beheer van die kantoor is en wat die diens Bloemfontein […]
MEISIE MET DIE VIOOL
Dit het na vioolmusiek geklink wat vanuit die solder gekom het net nadat Braam Eksteen die Land-Rover se masjien voor die ou opstal afgeskakel het. Feitlik dadelik hou die musiek op en na n paar oomblikke verskyn n aantreklike donkerkop met n spierwit rok, soom net bokant die knie, en n viool in die hand […]
Die SKILDERYPRYS
Die SKILDERYPRYS Die Grootprys vir die beduidendste nuwe skildery word toe deur ‘n man gewen wat eintlik glad nie voorgehad het om deel te neem en nie eers ingeskryf het nie. Dis ‘n reeks klein blaaie wat sy vrou ingedien het in die tyd toe hy in die stoepkamerateljee bedlêerig so siek was dat ons […]
RIDDERS VAN DIE YSTERPAD HOOFSTUK 9
Die winter slaan hierdie jaar skielik op Kroonstad toe en ryp dit die eerste nag met mening. In hierdie tyd het die Meirings getrek en moes Tiny weer drie dae verlof neem vir die trekkery. Hy het gereël met die kontrakteur op die stasie om smiddae een van sy vragmotors te gebruik wanneer al die […]
‘n Vrou op vendusie
Sandra stoot die voordeur oop van haar tweeslaapkamer woonstel. Die plek ruik bedompig van heeldag se toestaan. Die woonstel is op die boonste verdieping van die gebou, een van vyf. Dit is reg in die middel geleë met vensters wat uitkyk in die gange en op die voordeure van die ander vier woonstelle. Hierdie plekkie […]
RIDDERS VAN DIE YSTERPAD HOOFSTUK 7
HOOFSTUK 7 Die oggend sukkel die roepman nie om Tiny wakker te kry nie. Nadat hy klaar gemaak het en gegroet het vertrek hy met n lied in sy hart loko toe. By die loko kan hy nie vinnig genoeg in die roosterkantoor kom om verlof te vra nie maar kry hy n emmer koue […]