EERSTE FORD
Hendry Ford staan met sy hande agter sy rug. Sy oë blink van opgewondenheid. Agter hom staan die eerste Ford motor. Sy handewerk. Stadig begin hy op en af stap. Hy moet sy maaksel met iemand deel voordat hy die koerante kontak. Die span wat hom help bou het aan die motor kyk afwagtend na […]
Verhale van die Oniks Labirint 10 Vlug van Grys
Daphne word met ‘n skok wakker in grys donkerte. Haar hart dawer teen haar bors, reg om die hut in die woud te verlaat of Daphne al reg is of nie. Versigtig trek sy haar leer uitrusting, mantel, masker en stewels aan. Sy versteek die wapens wat die Groen Beskermer vir haar gegee het in […]
DIE WEERWRAAK MOORD HFSTK 6
HOOFSTUK 6 Kas is die oggend net op kantoor toe hy Alwyn ontbied en hulle afsit na kolonel le Grange se kantoor toe. Nadat hulle die hele storie vertel het neem le Grange die dossier op en kyk vinnig daardeur voordat hy antwoord: “Kaptein hierdie is n hoë profiel moord. Ons kan verwag dat die […]
Drome word waar
Onverwags kry Willemien ‘n oproep van ‘n ou bekende vriend, sy is so opgewonde sy kan skaars behoorlik praat op die cellfoon . “Hi Shaun, wat ‘n verrassing om weer van jou te hoor. Net nou die dag sit ek en wonder hoe gaan dit nog met jou, ons het laas so vinnig gegroet net […]
DIE WEERWRAAK MOORD HFSTK 5
Toe kaptein Kas Dreyer van die moord en roof afdeling se selfoon lui en hy sien dat dit een van die junior speurders, sersant Alwyn Roos, is wat hom soek weet hy dat sy Sondag daarmee heen is. Roos, wat op bystand is, sal hom nie bel is dit nie n ernstige saak is nie. […]
DIE KEISER EN DIE APPEL
DIE KEISER EN DIE APPEL Kaptein Mirnako sit styf en stram op sy sitkussing. Voor hom sy oggendmaal waaraan hy slegs gepeusel het. Sy drinkbeker het hy glad nie eers aangeroer nie. „Jy moet sterk wees, Silaki. Jy weet waar die geld en die silwer beker in die bos begrawe is. Wag tot na die […]
DIE WEERWRAAK MOORD HFSTK 4
HOOFSTUK 4 Toe Irene in die bed klim om haar posisie te oordink bly haar gedagtes deurmekaar en kry sy hulle moeilik georden. Sy kom tot die besef dat sy met Herman een of ander ooreenkoms moet bereik anders gaan sy alles verloor. Hy het al die bewyse op haar rekenaar om haar te dagvaar […]
Verhale van die Oniks Labirint Vuur in die Donkerte
Blaze trek haar kappie mooi op soos sy die koue tonnels binne tree wat dieper in die Labirint in lei. Partykeer dagdroom sy oor hoe dit moet wees om êrens te woon wat oop is en nie onder die oppervlakte van die aarde is nie. Sy sug soos die bedompige lug haar omvou. Die reuk […]
DIE WEERWRAAK MOORD HFSTK 3
HOOFSTUK 3 Langs die Vaaldam het dit vroeg oggend begin reën en besluit die hengelaars om op te pak en huis toe te gaan toe dit heeltemal lig word en hulle sien dat die lug swaar bewolk is en die blitse begin slaan. Papnat klim Herman ook in sy bakkie nadat hy sy hengelgereedskap opgelaai […]
Ontsnaproete vir jou siel
September 2018 opdrag – Spyse vir die siel Ontsnaproete van jou hart “Marietjie, Mariet, Merraai…kom sê vir jou ou man koebaai…” Kobus se vrolike stem weergalm deur die stil huis. Hy is al weer oppad na een van sy vele visvang naweke saam met Jan van Niekerk en Petrus van Zyl. Marita staan moeisaam op. […]