Skoon ge-detoxicate
Skoon ge-detoxicate Koop vanoggend weer die koerant en soveel lelike ondenkbare dinge gebeur wat by die aanhoor of lees jou regskape beginsels tot in jou siel skok en geestelike letsels laat deur jou brein en geheue met die gruwel informasies te besoedel wat jy ervaar as geestelike abuse of mishandeling van hoor lees en kyk […]
Troosteloos
as blomme pyn kon stil sou ek langsteel lelies pluk en dit in erdekruike op die vensterbanke van jou roomgeel huis rangskik sou melodieë van weleer jou gebroke hart kon heel sou ek We’ll Meet Again, As Time Goes By en The Last Waltz vir jou speel as die lig van duisend vlamme tot […]
WINTER
WINTER IN MY HART My hartseer bars oop soos ‘n ryp granaat vloei die verlange druppend op die grond die alleenwees rasper aan my brose siel my Vader, hoe moet ek nou voor U kom kniel die helfte van my is weggeruk hoe smaak ek hierná weer geluk wonde wat nie wil ophou bloei sidderend […]
Daar’s net iets omtrent ‘n Sondag
die son val deur my ruite en maak patrone op my bed met tak en blaar . . . en vêraf hoor ek kinders wat in die strate van Brackenfell baljaar daar’s krieket op die tv maar die radio speel nog steeds klassiek die wind is net ‘n roering en die duif in die […]
mossies
mossie oë troos warm sagkens en teer aarde kluite grond vlaktes bosse doringboom bas stomp en tak stof en sand klippe rotse kranse kloof en woud en dal berg stroom reënboog en waterval droë veld wildsbokpoele en spruite modder na reën en groen polle gras ryk aarde warm lewe in oorvloed vrugbaar jou grond mama […]
Intermezzo
Intermezzo Ons weet die mens wik maar God beskik en die lewe is ‘n kort maar bedrywige intermezzo, ‘n tussenspel tussen geboorte en heengaan, ‘n speeltoneel elk speel en kry sy deel hetsy belangrik of onbelangrik— Jy kry die hoofrol, of ondergeskikte rol, jy speel in die orkes, of is die dirigent, jy is die […]
Eensame ek.
As eensaamheid jou metgesel word jou enigste vertroueling en vriend. As jy in n kamer vol mense voel jy is alleen. Is die pyn in jou hart te swaar om te dra die lewe te veel om te hanteer. Angstigheid wat knaag wat die lewe ondraaglik maak. Die verlange na wat eens was veraltyd nou […]
Lewenspeserye
Lewenspeserye Daaglikse noodsaaklike lewenstake om den brode is onveranderlik, rigied, lewensnoodsaaklik, want jy moet werk om te kan eet en afhanklikes te versorg – – – Jou werk kan ‘n kruis wees, jou werk kan ‘n plesier wees, maar dit bly steeds ‘n dure plig wat ‘n goeie stoflike lewenskwaliteit verskaf, maar, dis die klein […]
WINTER IN MY HART
WINTER IN MY HART My hartseer bars oop soos ‘n ryp granaat vloei die verlange druppend op die grond die alleenwees rasper aan my brose siel my Vader, hoe moet ek nou voor U kom kniel die helfte van my is weggeruk hoe smaak ek hierná weer geluk wonde wat nie wil ophou bloei sidderend […]