Jongste aktiwiteit:

Lede bydraesGedigte(Bladsy 976)

As ek die dag hier weggaan, dan moet jul net verstaan. Moet my asseblief nie haat, uit eie keuse sal ek jul nooit verlaat. Tog sal ek altyd by jul wees, al is dit net in gees. Oor julle,my kinders,sal ek waak, selfs al kan ek nie aan jul raak. Jul hartseer en pyn sal […]

My hart is seer,my hart is rou, jy het my verlaat vir n ander vrou. My hart is teer,my hart is broos, niks sal my ooit weer kan troos. Jy het my hart gebreek,jy het my hart veraai, my hele lewe het om jou gedraai. My liefde het jy vertrap,my hart het jy verniel, tog […]

vrede as lig die nuwe dag, oor horison eggo, uitreik tot volheid en die nag verdwyn… loop jou gedagtes in vrede, verder as die nou, loer skemer dreigend soos moed jou ontbreek en nog een dag, val… wonder jy oor môre, en blydskap se ontvou, oor aanbidding in velde binne die natuur se mooi, asof […]

n Liefde so teer, dat dit jou hart in n duisend stukke skeur. n Liefde so eg, dat jy lewenslank daarvoor sal veg. n Liefde van so lank gelee, wat jy nooit uit jou lewe kan vee. n Liefde so seer, waaroor jy daagliks treur. n Liefde so broos, dat niemand jou ooit kan troos. […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed