Potjiekos vir ‘n Engelsman
Dié Engelsman word opgekommandeer uit Londen uit, om die assistent te word vir ’n opregte boerseun pastoor in die Boland. Geen mens, Engels of Afrikaans, is by magte om dié man te verstaan nie. Behalwe dat dit soos ’n wildvreemde taal klink wat hy praat, praat hy ook soos ’n snelbouler teen honderd en veertig […]
Al wat oorbly
Jy het gemoor….en lewe gegee jy’t vlees gebreek en gees geknak dag vir dag ´n stryd om mens te bly ja, “mens” met foute! in hierdie perfekte land Daar is wilgerbome en donderstorms bo ons hoor ons voëlsange behou die hoop … behou die hoop sleep in deur die nou poort Klippe, rotse bly onversteurd […]
NOODLOTSVLUG OOR DIE AMASONE HFSTK 1
HOOFSTUK 1 Andries Verwey was van kleins af versot op vlieg en vliegtuie. Vandat hy die eerste keer sy oë op n Tiger Moth gelê het tydens n lugskou was daar geen keer aan hom nie. Uit visblikke en stukke plank het hy model vliegtuie gebou en die hele dag met hulle rond gehardloop terwyl […]
Gedig sonder naam
En nou dink ek oor dinge meesal ongesê, nie ongesê omdat dit minderwaardig is, of minder dieper in betekenis… Maar omdat dit te heilig is om selfs in woorde werklikheid te word Dat ander dit nie kan verstaan, sonder om te delf en grou en klou in die verborge betekenis van dieper… Seer en mensgemaakte […]
Denke
Maanligaand treffend beskaamd denke terug aan jou eens in die baai iewers langs die kaai tussen wolke dans breek branders in skadu van gedagtes waar die lighuis ‘n stille refrein die mooiste klank ons liefde bedank breek trane groot eens jou liefde onverwags weg skeur rou branders kolkende gedagtes padlangs verby stukkende ligdraer verskeurende hart […]
Vat My Terug
Vat my terug na die begin die absolute begin van ‘n siel -my siel nog nie eens deur liefde oorwin Vat my terug na die oorsprong ongehinderd en sonder rede en twyfel in my veldbrand wat als verwoes en oorvat elke saadjie kante toe laat spat Vat my terug na die dae van die ark […]
Kindjie Vol Vrees
Almal luister en vier die klappers wat klap en ek sit hier agter slot en grendel wat ek verduur Die kinders hou partytjie met koek en wyn tog lê ek hier in my eie pyn sonder ‘n nar ‘n mooi kar en eggenoot om die stukkies van my hart op te skraap, stukkies hout en […]
Drink op gister
As die stille donkerte van die nag, se arms jou omvou soos in n omhelsing, die helder sterre al is wat die donker veld verlig, ‘n Jakkals se veraf roep en… antwoord, al is wat jou geselskap hou, die stuifrook van ‘n stadig brandende hardekoolstomp jou oё laat traan… dan weet jy, Jy… alleen … […]
Jy is daar – My liefdesvers
‘n Kort vers vroeg vanoggend, net om te sê hoe mooi elke dag eintlik is, met net die stille wete, jy is daar (altyd daar). Nie hier by my nie, maar net daar …. Dalk ‘n glimlag deur my onbespeurd, ‘n stil gedagte (wie sal weet?), ‘n oproep vêr as jy sou wou… Maar meesal […]