Dribble – Silwer
[Dribble] {Genre: Emosie} Na vyftig jaar maak Johan weer die plaashek oop. Hy dink terug aan sy kinderjare. Sy kaalvoetjies het die paadjies hier deurgetrap, oor watervore, deur vlaktes, vleilande en oor die brug by die rivier. Daar is ’n opgewondenheid in sy hart. Dan word sy gedagtes met ’n skok teruggeruk … Onntnugtering Waar […]
Twintig vyf-en-twintig– {SILWER}
Twintig vyf-en-twintig Nou ja! daar het jy dít swart op wit die jaar twintig vyf-en-twintig getoonset in die kalender van Sy genade met die lirieke van Sy liefde plaas nou die progressie van jou nootwaardes in ritmepatrone binne die balk van twintig vyf-en-twintig bladlees dan die toonhoogtes die maatslag die melodieë van begeleiding uit Sy […]
Roep van die Aandvoel
Brons afdeling Dit is EK. Dit is EK wat kantel teen tafels van wellus gedek. Die skemeruur baar in donker gloed skimme van selfverwyt. En die Aandvoel treur oor die kortstondigheid van volkome geluk – Hoogmoed loop voor en trane sluk. Vir n oomblik roep Aandvoel – amper bly in die engheid […]
Eerste Liefde
Waar is die plek waar ons saam gewandel het – U en ek? Was dit langs die stil waterstroom tussen immergroen loof? Of in die skeur van die rots? In die reenboog se boog? Geen gat in osoon kon my vuur vir U keer! Om met U te kon wandel… Om van U […]
Fontein van die Lewe
Fontein van Lewe Elke put is Mara.. En jy dors… Met bloedbelope hande kliptafel op kliptafel Se die wet Soekend na die Water wat Die Groot dors kan les Helaas…niks! Slaan die Rots! …Mara… Vervloek is jy – brak van die Aarde! Mens! Die soetheid Leef in die […]
Skandeloos wys
Skandeloos Wys Oud word rol sag in Wysheid se kies. Neffens die boom en die bas en kole en as vleg Skandeloos sy lewensdraad. Wysheid se spoor loop oor smal en oor breed en het ‘n pad dwarsdeur die berg gekap waar drome aanmekaar gelap hom skandeloos die wysheid meet. Skandeloos ken […]
Vooruitskouing
Vooruitskouing Brons deur Hennie du Toit Die oue is verby, die nuwe het gekom, maar is ek daarvoor gereed? Want nuut bring ook onsekerheid omdat ek die pad nie weet. Die ou jaar was vol pyn en seer met my waaroms teen die muur geskryf, soveel dinge wat ek nie kon beheer. Saam met die […]
Lig van my Lewe
dis hier diep binne my. waar geen een van weet skyn iemand wat my ken beter as enige een daar buite. soggens vroeg leef danbaarheid in my hart, aan nog ń dag gegun. deur dagtake stil bewus van ń nabyheid so teer en vol liefde saans met blydskap gevul begin my liggaam oorgee aan rus, […]