Jongste aktiwiteit:

Lede bydraes(Bladsy 162)

  “ Wees liewers nederig en lewe met wysheid.”   wysheid en nederigheid is getroud om wysheid te bekom moet jy nederigheid leef nederig moet die een die ander hoër ag as homself hoogmoed en te veel trots maak homself ‘n meester ‘n meester wat reeds alles beter weet as ander   nederigheid kom nie […]

  ” ..na die drool kom ontnugtering, skok en droogte”   haar aanhangers het letterlik aan haar lippe gehang behoorlik gefantaseer oor elke verskyning van haar hul romantiese bewondering van haar vrouwees die opwinding wat dit opgewek het dikwels oordadige begeerte vir haar eiesoortige humor altyd ten koste van iets of iemand   nou kom […]

  “Van ‘n donkie moet jy ‘n skop verwag van Klein Daantjie Donderbos ‘n stofwolk”   deur my gedagtegang breek daar wolke donker wolke, reēnwolke ook digte mis na gelang van baie dae en jare se gekrap krap soms waar dit nie jeuk of ontsteek nie kom daar meteens helder woorde en sinne het straatdigter […]

  deur storms en orkane het sy skip geseil takelwerk soms in flarde geskeur maar telkens in veilige hawe steeds drywend vasgemeer   na baie pik en teer gekap en gesmeer vaar herstelde seilskip uit op die seë van grootse windbelaaide wêreld oor berge deinende golwe   weer teen skemeraand terug te keer vir goed […]

  my gedagtes is vandag soos kastele in seesand   soos weekdiere kamoefleer vervaag gedagtes in geskrewe woorde onder die gruis en sand van my strand soos klein deeltjies verweerde rots uitgespoel uit groot massa water wat selfstandig funksioneer op maat van metronoom wat reēlmatig in getye kom en gaan skuur dit ewig oor strand […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed