Jongste aktiwiteit:

Lede bydraes(Bladsy 172)

    stap my gedagtes vandag op ritme van onbekende woorde woorde wat allitereer en verteer wat skokkend op sagte ore val snou een libero, ongesensor sy gehoor as “poepol” toe sag soet en singend zoem zoem woorde vloeiende gedagtes waterstrome van pure genot   ek is versot op my taal wat vloei wat daerade […]

ikoon Agάpē se stem liefde in die lirieke binne die idioom van Sy Almag rympatroon Hy die mens uit die stof van die aarde met Sy beeld en Sy gelykenis omarm Hy die liefde met Sy genade Agάpē metafoor Sy Liefde in die suggestie van elke korreltjie sand se liriek sonnet Hy liefde uit die […]

eens; soos ’n bergpiek, uitgetroon bo die landskap langs ’n helderskoon waterstroom, waar die son oor sy kaalkop streel, en die môredou van sy voorkop vee, terwyl die diep plooie in sy blad, mos bedek, yl geklos op sy wange, plek-plek gevlek gelos, sy karakter sterk vertoon het. In die voue van sy blad gekleef, […]

  “dood waar lê jou angel waar is jou oorwinning”   om lewensvrug te geniet moet jy gelukkig en voorspoedig wees gevul met volmaakte harmonie en liefde jou gesin soos ‘n gesonde wingerd vol lewenskrag – gawe van God vol dankbaarheid en vrede   om goeie lewensvrugte te kan dra moet jy kan presteer teenoor […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed