Jongste aktiwiteit:

Lede bydraes(Bladsy 171)

d𝙞𝙚 𝙜𝙡𝙖𝙙𝙙𝙚 𝙨𝙩𝙞𝙡𝙩𝙚𝙨 𝙞𝙣 𝙜𝙡𝙖𝙨   waar blinkblou ster-oë in spieëls talm hoor’k my siel se skril frekwensie krete wat weerloos in die kosmos weergalm stilstom blik verstrik troosteloos in tyd met uitgestrekte hande soekend’ siel tastend in refleksie versplinter verlange in retrospeksie gevangene van gister wat na môre tru-kyk glinster geloof vasgevang in die […]

  op die ritme van tortelduif se musiek bons my hart dankbaar oor sonstrale wat op my gesig sprei   kransduif se brom maak my soms ru wakker uit drome van lang nag kyk my verbaas aan as ek haar jaag   brakkenjan vroetel vroeg ongemaklik soek aandag, vertroeteling hy weet daar is stap wat […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed