WARMSTE NOVEMBER
Dis November maand en almal tel al die dae tot kersfees. Vir van die plaasboere en hul werkers wag ‘n stresvolle besige tyd. Die hittegolf wat huidiglik die land se temperature in die rooi laat styg bring uiterste onuithoudbare warm dae en bitter min of geen reën. Die reën seisoen hier in die ooste van […]
Bosveldkind
Bosveldkind Waterberge lê dorstend en wag geen reën hier voorspel niks te verwag maar die dreunende kranse verkondig Sy mag wolke vat hande saam word hul een en kom lê oor Kiepersol en Berg- Karee en die stofreënreuk verras opnuut elke asemteug plotsende druppels word vasgevang deur grysbruin sand dan sien ek haar dansend […]
Ongehoorsame grootouers
(Woordtelling 1052) NORMAALWEG sal mens mos nie in ’n ander se huis instap en sy kaste na jou voorkeur herrangskik nie, of hoe? So, waarom dink party mense dat dit okei is om openlik in ’n ander se lewe in te meng totdat dit daardie ander persoon tot die rand van waansin dryf? Wanneer […]
Kommunikasie
vibrasies spoed oor heinings in raadsale, toilet vierkante golwe in die lug wat spoel oor oorhare skinder in glowe is etter ongegrendel sonder enige voorskrifte vir salf teen die seer klets is ń voorskot teen eie self ontbloot praat oor alles maar geen eie kommetaar harde baklei klanke verdoof beter wete van eie en ander […]
Kintsugi (silwer)
Stadig … stukkie vir kosbare stukkie smelt ek die goue draad van liefde wat heelmaak in die beeldskone mosaïek van ‘n splinternuwe lewe handgemaak uit die vlymskerp skerwe van jou nalatenskap ©️Elize Kruger / 2021
Oktober 2023 – KORT projek – UITSLAE & KOMMENTAAR
Baie geluk aan hierdie 15 lede! GOUD GEDIGTE 1ste -15 Amanda De meillon met Verlange 2de – 1 Loretta Szikra met Breekpunt 3de – 14 Amanda De Meillon met Treurwilger Eervolle vermelding 7 Elmarie Nienaber Van Kampen met Storm 2 Loretta Szikra met Jy SILWER GEDIGTE 1ste – 12 Charles Skeen ( Teárlach) met lit […]
Die vrug van vrede
Die vrug van vrede o Heer, slegs U kan vrede in my hart bewerkstellig vervul my lewe as getuienis van U sodat ek dit in my hart kan koester en bewaar en die Geestesvrugte van liefde, blydskap en vrede innerlike vrede wat diep in my hart kom lê wat ek as vrug moet dra, laat […]
Die vrug van vreugde
Die vrug van vreugde o Heer, gee aan my genoeg geloof om die vrug van blydskap te dra sodat ek deel kan wees van die vrugfamilie en aan tafel van die fees van jubelliedere eens was daar goeie blydskap in Betlehem die goeie nuus dat Christus se geboorte wandel op aarde, kruisiging, opstanding […]