nanag sekonde-val
nanag sekonde-val in die sluimersag sekonde-val van nanag blaai ek een vir een deur pynvag roep ek soek ek droomverlore Na mens en plek my nie beskore in die sluimersag sekonde-val van nanag voel ek vasgekluister aan eens grou-dag klem gedagtes klakkeloos … verlange emosies en dade reeds vergange in die sluimersag sekonde-val van nanag […]
Vet Karoo
in snik hitte en ys koue vier en twintig uur op grondpad se rant sit ń piepklein plant vasgevang klippies verspat deur ongereelde motorband lê dit lepel met die stofpad die stammetjieblare wat bruin son brand en wit ryp in die winter kou is neffens die stilpad hier wag hy vaal onder droë stof op […]
Wind Valkies
bruin spikkelvlertjies sprei en styg uit grasvlaktes vir die lang vlug na Afrika laatmiddag gevladder oor ń bloekombos in ń spikkelwolk voor slaap die vlug na ń bloekomgastehuis die lekker slaap onder ń dons kombers bly seisoenaal herhaal
Die vrug van liefde
Die vrug van liefde Ja Heer, dankie dat ek die vrugte van U gees wat U aan my toevertrou het tot U eer kan elke dag kan laat glinster en blind in ander se liefde want die grootste gebod in U nalatingskap op aarde was om U die liefste te hê en ons naaste soos […]
Die sewe vrugte van die Gees
Die sewe vrugte van die Gees Uit die vrug van die Gees Ja, uit die Vrug van die Gees spruit uit liefde vreugde vrede geduld vriendelikheid goedhartigheid getrouheid nederigheid selfbeheersing die ware Wingerdstok Vader die Boer en ons die lote waaruit die blare groei om die vrugte te dra ek en jy is die boere […]
BRUILOFSPRAG
Gered, getooi met bruilofsprag, op U alleen sal ek wag. Want U is die HERE, my rots en krag. Selfs al verander alles in donkernag, sal ek juig en sing oor U koninklike prag. Want die vreugde van die HERE is my beskutting en mag. Verhef, o HERE, oor my u aangesig, dat ek mag […]
Dans deur ons reënboogland
Dans deur ons Reënboogland Vers 1 kom dans saam met my deur ons mooie land land met die kleure van die reënboog sorgeloos dans ons deur die plat Vrystaat waar sy vlaktes ons nog vryvoel toelaat verby Karoo se stiltes en cambro windpompe sy wielwater bring na bo deur die Weskus met sy spierwit […]
As my digblare begin val
As my digblare begin val sonder waarskuwing v a l my digblare a f eensklaps dodelik sekuur finaal eens vrolik vol vreugde kreatief na benede en word my pen stil as nuwe gedagtes nuwe […]
Muismolles by die tandmuis se huis
Muismolles by die tandmuis se huis Dit is vroeg in die oggend. Buite is die sonnetjie stadig besig om oor die plaaswerf te loer. Die haan skud sy vere reg, haal diep asem en kraai dat die hele werf wakker skrik. Traag staan die hennetjies en die kuikentjies wat lekker warm onder mamma geslaap […]
C’est la vie – as lewensseisoene hul jasse ophang
C’est la vie – as lewensseisoene hul jas ophang sag soos satyn sal seisoene hul jasse ophang ‘n kleurspel aan die kapstok die sonstrale vang en lente se aroma bokspring, baljaar en gedy nuwe lewe bloedrooi blosend groei vir jou en my die groen tapyt en dae soet soos heuning ryp vrugte vreugdevolle sonskyndae bring […]