Jongste aktiwiteit:

Lede bydraes(Bladsy 249)

Kaleidoskopies grimeer die prisma van die son haar wimpers op die horison ontvou die uitgestrektheid van haar skoonheid blink-glimlag heuningstraal die wange van haar watergate kameeldoringbome sambreel haar vlaktes komplimenteer die saggolwende grasie van haar rooibruin sluier ek proe die ritme van haar stem vibreer in die hittegolfies van haar duinesee vasgevang in begeerlikheid na […]

ghoeroes praat verbetering van vinnige paaie wat volkome na hul nirvana lei mense luister verruk van die wonder besems wat self stof weg vee op andere se paaie selfverbetering meesters waardeer eie ideale as allemans gevaarlik sonder rigting wysers op jou eie pad val nerwe lekker stukkend loop sonder ń glans kaart maar volg jou […]

Genade reën – (Magda van der Walt) Dankie Heer vir genade reën so onverdiend val dit tot seën oor land en veld diep tot in ons hart verligting gebring deur Vaderhand vir elke mens en boer in hierdie land hoor die danklied in voël gesang die hele veld juig vrolik saam onder doring skaduboom verskuild […]

Die Kalahari-woestyn die wind hang sy trane op aan die yl grashalms wat hy in sy arms hou jakkalsdraf slof-slof, stof-stof  voor die stomende wiele van die son saggolwend misterie die Kalihari-woestyn uitgestrek op die naat van haar rug in die raadsaal van die son wiegie sy onder walsende voete van die wind triljoene babbelende […]

ʼn horison skynbaar onverstoord blou ink wat byna ongesiens in gety en stroom soos semantiese skepsels skryf wit windperdjies wat kappie en deelteken golwe van klem wat aksent en akuut bulderende bigote bruisende branders wat teen suigsandstrande se leekheid in skuim van netvet-“doodles” smelt en in opdrifsels van besoedeling die mens se on- en wanbegrip […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed