Skoonheid is ‘n illusie
Ons almal ken hulle. Daardie mooi mense… nee wag, laat ek nou nie doekkies omdraai nie, hulle was perfek. Hulle was vandag voor my in die betaalpunt se ry by Checkers. Hy het gelyk soos iets uit ‘n rolprent. Sy hare wat net-net begin verkleur met die ongelooflik aantreklike sout en peper grysheid. Sy blou […]
Vaderskap
Brons Vaderskap Vaderskap begin al baie lank voor ‘n kind se geboorte. Daardie dag toe jy as man jou keuse gemaak het om ‘n lewensmaat te neem, was dit nie net ter wille van seks nie, want dan is die verhouding gewaarborg om te misluk. Met die sluiting van daardie verbintenis het jy geweet dat […]