Jongste aktiwiteit:

ProjekteJulie 2018 – OOP Projek(Bladsy 7)

Beste INKers

Hierdie maand is dit ‘n totale oop projek. Jy kan jou gedig, kortverhaal of rubriek inskryf wat nog altyd op die hart saamgedra het.
Daar is geen voorskrifte nie.

Ek is seker julle almal brand om jul eie stem te hoor sonder onnodige reëls en voorskrifte.

Skryf in Afrikaans, laat die INK vloei.
Projekbestuurder.

*ONTHOU ASB SLEGS 3 INSKRYWINGS PER LID PER AFDELING

Daphne word wakker en besef dat die aardbewing in haar droom eg is. Sy trek vinnig aan in haar Beskermer leeruitrusting en verlaat haar kwartiere. Feë hardloop vreesbevange orals. Die steen wat die Oniks Labirint maak bewe asof dit in pyn is. ‘Kommandant!’ gil Daphne deur die statiese elektrisiteit wat inmeng met die Beskermer verstand-skakel. […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed