Jongste aktiwiteit:

ProjekteJulie 2023 Oop projek(Bladsy 6)

Beste INKers
In Julie pak ons weer ‘n oop projek aan. Daar is dus geen voorskrifte in enige kategorie nie.

Dit laat spasie vir jou as skrywer, in watter genre ookal om jou vlerke soos wyd moontlik te sprei en ons met jou talent te bederf.

Lekker skryf.
Innoverende mense skryf in Afrikaans.

Skryfgroete
Projekbestuurder

*ONTHOU SLEGS 2 INSKRYWINGS PER AFDELING PER LID ASB. ELKE LID MOET OOK ASB SY STERGRADERING VIR ONS DEURGEE AAN DIE BOKANT VAN SY/HAAR PUBLIKASIE ASOOK DIE WOORDETAL VAN JOU PUBLIKASIE INDIEN DIT NIE N GEDIG IS NIE

Die melkweg  (Epiese gedig) duisternis sambreel die son se laaste vlek op die uitgestrekte horison triljoene vlammetjies diamantjies verskyn uit die hemel se sterremyn en speldekussing die fluweel van die nag sterrekonfetti sterrewolkie die melkweg en rondom die sekel van die maan raam die prag van die naghemel die aandwindjie fluister soel en koel deur […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed