Jongste aktiwiteit:

ProjekteNovember 2017 – Oop projek(Bladsy 5)

Ons staan amper aan die einde van die jaar, en dit is dus nodig om die tempo te verminder.

Hierdie maand is die projek ‘n gemaklike een waar julle eie kreatiwiteit ten toon gestel kan word.

Skryf in enige styl oor enige onderwerp sonder voorskrifte en reëls.

Beide die digters en die storiemakers het vrye teuels.

Laat die woord rol – Skryf in Afrikaans

Groete
Projekbestuurder

Tussen nêrens en êrens Blou ballon vol helium dryf waar wind jou neem bestemming onbekend onaangeraak deur skarrelende wesens met blindheid geslaan stokdoof vir duisende desibels skree ten hemele waansinniges grynslag bloed vloei deur die wingerde hondsdol hond verskeur mensvleis rookkolomme bol opwaarts vlammesee laat spoor van vernietiging watermassas wis voor die voet uit skuddings […]

Vir jou Selfs so jonk as sewentien gestuur na die weermag vir volk en vaderland opleiding spoedig voltooi te stuur na oorlogsone soveel uiterstes beleef trotseer versengende hitte koue nagte dae sonder kos en water oorleef van die veld gehoorsaam bevele lukraak reageer outomaties in ‘n land waar vyande wil infiltreer oor die kaplyn heen […]

Die man met die swart skoene deur Lynelle Clark “Ouma lyk baie mooi vandag.” Met waarderende oogknip gee Santie haar ouma ‘n liefdevolle drukkie. “Dankie my kind. Dit is ‘n ou rokkie wat ek lanklaas aan gehad het.” verduidelik haar ouma met ‘n blos. Haar groen oë skitterend en vol lewe. “Ek is bly Ouma […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed