Jongste aktiwiteit:

Projekte(Bladsy 158)

Ekokritiek Ekokritiek in digtertaal pleidooi vir natuurbewaring- woordskildery wys mensdom faal; Ekokritiek in digtertaal- lewenslesse daaruit te haal ingryping vir aarde te bring ekokritiek in digtertaal, pleitdooi vir natuurbewaring. Een moederaarde Daar is net een moederaarde waarop die mens kan leef en bly een enk’le planeet van waarde – daar is net een moederaarde tog […]

Die osoonlaag in die stratosfeer is die aarde se skild teen bestraling om ultravioletstrale te keer. Die mens kan en wil nie leer gebruik chemiese stowwe tot vernietiging van die osoonlaag in die stratosfeer. Ons verkwansel eerder produkte teen seer – rome en hoedjies word gebring om die ultravioletstrale te keer. Navorsers besin en redeneer […]

in weivelde van vriendskap kartel beddings van aanvaarding as my lippe van omgee rus op die topografie van jou voorkop   anker jou vloot teen die kaaie van my omgee stryk jou seile in stiltes van bewondering   agter die keerwal van dolosse kabbel omgee in spoelgolwe; oes ek wynlande vol geluk in die kelder […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed