Reis na jou innerlike
Geniet die lewe met oorgawe en passie! dit is kleurryk en laat jou glimlag skitter vervul jou menswees in eie spasie gooi weg al die bitter En jou sagte siel soos stukkies porselein al is jy so baie keer verniel streel Sy hande weg die pyn In die ritme van my wees ‘n lewensboek met […]
Kos vir ‘n honger siel (brons of silver, nie seker)
Ek wil vir jou die somerson se skadu’s bring my bakhand vol soene in jou hart saai kaalvoet oor jou lyf dans en sing en in die soet stiltes van jou siel baai. Miskien kan ek tyd saam met jou versteen of as alles donker raak, vir jou lig plant dalk moet ek net ‘n […]
Ek het mos beter geweet
Ek het mos beter geweet, deur Stephan Uys Nou die dag moet ek en Oudste ry om vier aluminium skuifdeure in Deneysville te gaan installeer. Twee dae voor die tyd besef ek ons sit met ʼn vervoerprobleem, want my broer moet die bakkie gebruik om sand en sement aan te ry vir ʼn ander bouprojek. […]
Wanneer stilte holtes keep
nog ‘n dag hang – gestroop van tyd, verlore sekondes vang ‘n biggeltraan van selfverwyt dis soos die wind wat skimme najaag – koersloos deur seisoene val, wat vlees ook (willoos) ‘n skynbeeld behaag en só die gees se getye vergal maar immer yk die hunkering na spyse vir ‘n verminkte siel die heimwee na […]
As dit winter in September
(Goud) hoe bibber die lente in die Boland – by Hermon kelk room lelies in ’n dal skape verf ’n wit streep teen ’n groen rant bont beeste wei in vrede teen ’n wal Groot Winterhoek pryk in ’n sneeugewaad by Wellington tak akkerbome kaal canola toon haar sagste geel gelaat waar mis voor bergvoet […]
Voedsel vir my siel
Ek kyk om my heen met vaal, moeë oë. Vadertjie tog, alles is vaal. Daar is net klein bossies, vuurwarm klippe en vaal gras, so kort die sprinkane moet op hul kniee staan om iets geeet te kry. Ek mis iets, maar ek besef nie wat dit is nie. Ek kyk na die son wat […]
‘n Skatkis vol heimwee
(Brons) Kaalvoet staan jy met jou hele wese ontbloot, terwyl die brander’s jou saggies omsingel. Die koel seelug briesie wat jou hart en siel kom skoonwas. Die brander’s wat jou toevou so asof hulle jou wil beskerm teen al die aanslae van die lewe. Die Namakwaland Nasionale Park se kus, dis waar ek my hart […]
Spatsels van kleur
Sag-sag gly jou woorde deur die nag stukkies, bietjies spoel stroompies oor my siel In jou oë dans die lag van die maan en die sterre brand wanneer dit daardeur skyn jy is vir altyd my valentyn En ek wonder of ek myself verbeel ‘n warm gevoel spoel oor my hart soos ‘n veldbrand se […]
Suiker-soet
Die hart vra nie veel net iemand om die lewe mee te deel wat is die see sonder golwe? wat is jy sonder liefde? Sonder rooi is die son nie mooi sonder bloed kan ons nie bloei en sonder drome sterf jou siel Die hart vra nie veel maar soms word hy moeg van soek […]
‘n Plekkie op die muur
ʼn Plekkie op die muur, deur Stephan Uys So ʼn week of wat gelede gaan haal ek my afbetaalde voertuie se eienaarskappapiere by die hoofkantoor van ʼn groot handelsbank. Ek vat my oudste saam vir geselskap. Die seun van my het ʼn dik streep kunssinnigheid wat deur sy are vloei en dit veroorsaak dat hy […]