Jongste aktiwiteit:

Prosa(Bladsy 10)

Chaotiese vrede Op die vooraand van die sogenaamde voorspelde wegraping, skarrel my gedagtes deur die chaos van my siel. Die stilte van die voornag, dra ‘n tasbare misterie. Die vraag: “Is ek reg vir die ewigheid?”, bring ‘n vulkaniese uitbarsting van emosies. Naarstiglik skribbel ek woorde van bemoediging en aanmoediging aan vriend, familie en vyand. […]

“Hier volg die weer.” Stoot opstandige hare weg uit helder oë. Kniel angstig voor sinoptiese kaarte, lees blare in isobare. WAT wil die boere hoor?! Ahaaa! Hiers ‘n laedruk!! [maar die hoog wig ook] koud … druk … front —{ aksie }— Frons verdwyn, hand beduie, “Iewers reën dit elders.” Skitterwit tande. Daar! Maar weervoorspellings […]

Passiespel Hierdie is nie die gewone tradisionele storie rondom Paasfees nie. Dit is die wedervaringe van ‘n skriba wat oor baie jare strek. Daar is ‘n kerk wat elke jaar ‘n opvoering aanbied. Dit is ‘n glansryke dog stigtelike geleentheid wat met verskeie opvoerings oor paasnaweek plaasvind. Die tegniese span wat verantwoordelik is vir die […]

Skaduwees oor Kitty Hawk Desember 17, 1903, Kitty Hawk, North Carolina. Ek staan in die koue sand. Wind sny my wange en waai my hare in my oë. Die skare juig oorverdowend. Orville en Wilbur staan by hul vliegtuig, staalglansend, maar iets voel verkeerd in my maag. Die see bulder agter my, diep en wild. […]

deur
vir Prosa
op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed