Jongste aktiwiteit:

‘n Gat met ‘n Nota op

Ek draai jou
versigtig toe
in ‘n sagte snoesige kombers
wat ruik na blueberry cheesecake roomys
ek draai jou toe
en begrawe die gedagte aan jou
in ‘n warm gat
waar jy vir altyd sal bly
‘n gat in my hart
die gat wat jy gemaak het
en ek sit ‘n nota op
na die vars grond oor gestrooi is
‘n nota wat lees:
jy was veronderstel
om die liefde van my lewe te wees.




... daar is altyd Hoop.

1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Amelia het n geregistreerde lid geword

  • Net_Anri het n geregistreerde lid geword

  • Amanda het ‘n nuwe publikasie gemaak