hotel – stoep
donker oor die see
vragboot ligte wink
sundowner geskink
misbanke verkleë
uitspansel skitter
sterrekykers geniet
arme dronk-verdriet
hotel stoep glinster
oor die baai glinster ligte
van dorpies verder noord
filosowe dink vergesigte
©Teárlach
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.