Jongste aktiwiteit:

No 4 is nie grappies nie.

Daar is ’n leë
warm dwarrelende wind
wat rondomtalie in my binneste
’n warm wind
met jou stem en al wat ek hoor
is hoe jy vir my sê
jy het lief geword vir my
maar dat ek ongelukkig
weereens
die een gaan wees
wat moet seerkry.

© Anria Breed
(2017/11/20)




... daar is altyd Hoop.

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed