Jongste aktiwiteit:

Opgee

Net toe ek besluit
dit is tyd
vir my om die streep te trek
(op my arm)
het U vir my
U hand gegee
en my verlos
van die koue klouende gemors
waaraan ek
vasgeklou het.




... daar is altyd Hoop.

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed