Jongste aktiwiteit:

Passie

Passie

Duisend perde hoewe dawer teen die witvlek van my oor
Ritmies en in metrum volg my pols hul spoor
Vlindervlerk my vingers die kontoere van jou lyf
Omkring hul elke detail in fynspoor sproei geksryf
Seepskuim borrel sagte sleepsel
oor die krombuig van jou rug
Verlustig ons tesame aan die verbode vrug.
Stomend warm wasem vorm druppels teen die muur
wanneer vingers inmekaarvleg in ons gesteelde uur.




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed