Saggies blom
Sag in bloem
van helder groen
Die doringboom
waar ek woon
Dit bot in fyn
saggies blom
wat op takkies vorm
sonder smuk
Mag my menswees
en my gees
nes die stekelboom
saggies blom
Vertroue en geloof
is van my geroof
dalk kan groen
vir my profeties bloem
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.