SUID AFRIKA MY LAND
SUID AFRIKA MY LAND
vers1
Suid Afrika, ons mooiste land
Suid Afrika lê, aan die beste kant
Ons bou ons generasie
Ons boere volk en nasie
vers2
Suid Afrika, ons mooiste land
Suid Afrika lê, aan die beste kant
Met strande, en mooi sonskyn
Maak ons, die heel, beste wyn
Koor:
Wilde diere hardloop verby
Maar niks kom ooit daarby
Ons eet, lekker pap en vleis
Ons eet boerewors en braaivleis
As ons deur die land reis
Drink ons koffie langs die spruit
Eet ons lekker boere beskuit
Staan trots, en kyk, nou suid
Ons mooiste land lê suid
Eleen van Deventer Vorster
Kopieregte voorbehou
2 Kommentare
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Vonnie
Eleen, dankie vir nog 'n inskrywing van jou hoor. Jip, min dae!