Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Bonatuurlik"(Bladsy 10)

Middernag slaan twaalf slae weerklink deur die misdonker strate net die huil van die wind speel psalms deur blare van ‘n wêreld onsienbaar meer voelbaar as nou en deure ontsluit wat gegrendel moes bly en vrees wandel rond en snuffel in stegies en boomryke lanings soos ‘n rondloperhond wat sy tande ontbloot en jou grommend […]

droëbek sit hy op sy duin selfs golwe erg hom nie meer meeue sweef oor sy grys geboë hoof fisante skrop naby hom onder fynbosse waar sy siel sweef is daar nie plek vir hier ver bo aardse gewelf, stryd en onbenulligheid dan opeens, keer hy terug na die rook en bloed skares barbare wat […]

Roem verwerf uit ‘n meesterhand deur kunstige skilderwerk beeldend teen koepelrondings van mites oor die ontstaan van die eersgenoemde man vir dekades staar geslagte stom bewonderenswaardig na verspieëlde beeld waar ‘n wyse Skepper sy maaksel deur slegs enkel aanraking bevonk tot aardse lewe maar hier diep in my wese kriewel dié wete en waarheid dat […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Nix het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Nix het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Coenraad Lid se profiel foto het verander