Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Dankbaarheid"(Bladsy 52)

Jy maak my heart race. Jy is my safe place. Jy kan my moer koer. Jy speel met my hart woer-woer. Maar ek soek net vir jou, wat aan my siel klou. Vat my hand, Skat, sodat ons kan pad vat. Ons vat ‘n road trip. Of klim op ‘n cruise ship. Net vir weg […]

In my soeke na aanvaarding het ek net verwerping gevind. My drome was in skerwe. Ek was ‘n bang, verlore kind. Geen huis of heenkome, sonder hoop. Verdwaal en raadop, leeg en sonder moed. ‘n Skadu in die dag se donker. Vermosel deur die lewensvloed. En toe een dag klop jy aan my deur. Wie […]

die skottel is mooi vol bruinbroodmeel stukke plaasbotter en plantjie suurdeeg louwarm water en paar lepels bruinsuiker dan begin die harde werk om te knie voorskoot om lyf getooi om en vas deur en deur word deeg geknie nou en dan word hande droë meel gevryf deeg af te kry dan is dit reg witdoek […]

Die hoop van vashou vir net nog ñ asemtuig net om die afskuwelike pyn te kan deurstaan net nog ñ oomblik net om ñ geliefde naby te hê en dinge wat diep lewe vir oulaas te sê die deernis wat wakker ingehok lewe in ouma se oë wanneer ek ouma se hand vashou en ek […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed