Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Die dood"(Bladsy 11)

vergryp jou nie aan drank terwyl jou lewe aan skerwe spat diep gaan lê die stank die euwel laat lê jou plat walglik is dit in die oë van ander slaan jy jou eie naam met ‘n plank nooit sal jou probleme verander want dit eindig op met stank vir dank terwyl jou liggaam die […]

Dis ‘n hart met gestorte trane ‘n verskeurde siel met net herroepte herinneringe dit is flenters… ‘n pyn in verdoemde verlamde oë ‘n siel hang aan draaitjies vervlenterd snikkende geskeurde lewe van verdriet dit is flenters… ‘n lewe saam verhinder ‘n verhouding verloën deur dood angstig uitgespel V E R L A T E N […]

onverwags soos ‘n monster het dit ons kom bekruip soos ‘n slang in die nag donker adder geslag hangende in die lug waar niemand iets kan sien ver verwyder van mekaar met maskers word ons glimlagte verberg geen glimlag ooit meer te sien donker het die gedagtes geraak terwyl baie hul menswees verloor in ons […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed