Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Die dood"(Bladsy 15)

. die sagte mis daal neer oor my duin in dankbaarheid kyk ek terug na baie jare en mooi dae soveel genade . nog een het knersend sy weg grond toe geskeur en val met ‘n traan . my vriend destyds was ons jonk vol lewenskrag en jeug vandag met elke teug sug ek hartseer […]

Moenie huil nie my kind want nou is ek vry van hierdie aardse bande en pyn maar glimlag eerder omdat ek gelewe het moenie huil nie my kind my lewe was elke liewe oomblik vol gevul met liefde, vriende en ’n geliefde se aanraking kosbare herinneringe wat my hart verbly moenie huil nie my kind […]

Ek Sweef Ek sweef op n wolk ver bo die horison. Die son se spiee”lbeeld omhels my en ek wonder is ek soos Icarus te naby aan die son? Koue lug bibber teen my vel. Ek voel n kriewel van fladderende vlinders. Warm trane vul my oe” en sypel teen my wang. Druppels glyend val […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed