Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Die dood"(Bladsy 19)

My volk is almal krygers. Hulle leef as krygers, veg as krygers, soek na bloed as krygers. Veg vir glorie en vryheid as krygers. Hulle sterf as krygers. En hulle siele word gedra na die Groot Fees anderkant die sonsondergang. Maar nie ek nie. Ek was gebore sonder die dors vir bloed en geweld. En […]

die monster op die horison van die wêreld loer die gevreesde vretende virus wie sal weet wat die gevolge is van Corona oftewel COVID-19 mensgemaak of natuurlik die oorsprong sal ons nie weet toe Dr Li die fluitjie blaas gesmoor in sy baba-spoor China die episentrum kwarantyn in hospitaal of gedwonge huisarres eerste van vele […]

Dankie tog vir die internet, YouTube, Google, video chat, Skype, e-poss, whatsapp en alles wat daarmee saamgaan. Terselfdertyd, jammer ook vir al daardie dinge! Dit maak ons wêreldjie soveel kleiner – op ʼn goeie EN ʼn slegte manier. Onthou jy nog 1994, Siener van Rensburg, Adriaan Snyman, die Suidlanders en al die hoogs geheime planne […]

Dis die tiekies op die spoor- “wat is ‘n tiekie?” sou jy vra; die klein-bietjie-liefde, ‘n knippie sout, ‘n bietjie blou opgevou om té hou. “Wat nog” sou jy sê ‘n hardeskyf met liedjies en prente van diertjies en allerande goetertjies- ‘n sonkrag herlaaibare arsenaal als op digitaal-dis hoe hy werk. ‘n Doos gemerk ‘spesiaal’- […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed