Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Filosofie"(Bladsy 177)

Aangedrewe tot als, aangetrokke tot almal, Opgesluit tussen mure van vlees, Toegesluit in kastele van idees, Ver versteek tussen berg en dal. Die weermag van my gedagtes patroleer onophoudend die strate deur, Angstig opsoek na die geslepe vyand van rekening en realiteit, Die patriarg sal stilletjies vir hom wag. Die gruwelike draak is grusaam verslaan […]

deur
vir Gedigte

Op ‘n tydstip rondom middernag, na ‘n sagte, eentonige reen Sak ‘n kalm koor van stilte, Oor die nat dakke heen. Elke hond is dan gedwee, Gehoorsaam en gesmoor, Elke huilerige baba, sluit sag aan by die koor. Doodstil sing die stilte, van elke slapende kind. Doodstil sluit die bome aan, en die wolke kalmeer […]

En selfs terwyl ek wonder verloor tyd sy aanslag met elke sekonde wat val hunkerend, smagtend, smekend na dit wat was kom wees of net dalk nog sal kom. Rippellend deur waters waar rus is (ridder van dié kabbels) vloei ek saam deur strome van tyd triomfantelik met oorgawe, maar steeds bly die einde verliggend […]

Eens het ek jou saamgedra soos ‘n abbasiel los van my hart op die rugkant van my gees; ek’t die pad na jou hart gesoek vreemde spore in die stof (vol littekens en letsels) is al wat ek kon vind, ‘wyl jy soos ‘n skaduwee om my hang. My enigste verlossing (uit hierdie hel van […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed