Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Geskiedenis"(Bladsy 9)

– jy is geweeg maar te lig bevind – my duin weerkaats van eeue oue woorde wat soveel hartseer bring verbeurde geleenthede wat skeure uitspoel uit die verlede – verkeerde keuses onsuksesvolle strewes maar uiteindelik tog daar al was die weg so swaar alles self moes oorbrug ervaar om te kon leer – soveel goeie […]

– baie ou sport liedjie weergalm oor my duin toe ons nog was, toe ons nog was ‘n jonge span, ‘n jonge span – vandag kan ons dalk sing toe was ons nog, toe was ons nog onskuldige span, onskuldige span maar nou is ons, maar nou is ons – toe ons onskuldig was toe […]

– wow – aka “war of words” – ek weier om te aanvaar dat my volk, die boere nie kan saamstaan nie – disinformasie wil my gedagtes soontoe lei wil my laat vergeet – bring twee boere bymekaar dan kry jy spoedig twee kerke en dalk tien politieke partye – sulke gesegdes in ons moedertaal […]

– so het hulle hom hier ingedra doodstil lê hy op sy rug met oë wat star na die plafon staar, so asof hy nog sien die aanstormende rooi geklede gevaar – my gekraakte hand vryf sag oor sy baard gekoek in bloedstrepe van sy haarlyn af ondertoe waar oop wond nog saggies pols en […]

– kandelare lig oor droë blare waar siele blus in ewige rus – harte bloei oor liefde wat gloei nuwe lote groei onder luide skote – eerwaardes swig voor politieke sug lidmate verhuis na volks vreemde huis – kersliggies brand oor kartetse wat land mens oë verduister wyl hul ophou luister – donker gedigte vul […]

– soos seisoen verander vergrys my duin alles wat groen was word nou weer bruin so verander die wese van bejaardes ook wanneer tyd aankom om boedel oor te gee afhanklik te word besluite te oorhandig aan jonger mense soms onbekend dalk onsimpatiek selfs vyandig gesind bolangs lyk dit dalk na geluk en dankbaarheid diep […]

– my offer vir vandag my totale afhanklikheid aan Hemelse Vader – berei voor vir smarte waarin jy kan sterk staan in tye van groot nood – moet jy bloedoffer vir hierdie tye wees is jy reeds paraat – al het jy nie geld nie berei voor sodat jy oorleef sodat jy kan oorleef – […]

– ‘n rekkie stap oor my duin vroeg oggend luister ek na sy stem ervarings in opleiding en operasies van bosluise tot indoktrinasie lewens wyshede en begrip van gevare, vyand, wen die voorbly aksies altyd belangrikste altyd voor en paraat fiks genoeg, liggaamlik en ook geestelik rek jou rekkies nog glad of is jy plat […]

– met ‘n duister kop struikel ek soms oor my duin gelaste nek en yster oral om stewig te maak – dan is daar ‘n muis so ‘n valetjie uit die veld regte sandveld muis lastig soos ‘n vlieg – met plastiek bottel gesny en gepas na ghoegel se plannetjies gesny muis te slim hoor […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed