Die ongemagtigde biografie van Sneeuwitjie
In 1746, na die Slag van Culloden het die leier van die Skotte gesê: “Dit is die oorwinnaar wat die geskiedenis skryf, en die dooies tel”. Dit beteken basies dat die een wat ‘n konflik wen, die een is wat in die magsposisie is, om die gebeure te neer te skryf soos uit sy. Moderne […]
semper vide
– kragtig hoër styg die lied soos golwe gedryf deur wind teen hawehoof op tot oorloop toe met wit skuim om die mond jaag dit gedagtes vry rond spreek dit tale oop -toe vertrou altyd – glo dit is die regte ding om te doen – staan ek en peins op die duin se muur […]
mamma
– my mamma was die beste my mamma was altyd daar my mamma het my gevoed my mamma het my gered my mamma was liefde my mamma hou vas my mamma lag my mamma is my mamma – ©Teárlach
ontsnap
– oor die nuus een-en-dertig ontsnap los geveg met bewapendes oral begin vrees oop brand waar gaan hul volgende toeslaan daarmee – reg en geregtigheid verwater soos idees verkrummel geen beheer of wil meer oor in gereg geen gewete wat nog saak maak geen verantwoordelik neem net nog nuwe slagoffers – ©Teárlach
Wie sal my kan red? (goud)
Sal jy my kom haal wanneer ek myself donkerhartig vasbid teen ‘n kruis van pynskroeiende môrevrese terwyl ek sleepvoet stap op my Golgota pad sal jy my in die middernagure kom red wanneer wakkerlê my vaspen teen die slotreël van my laaste droom en ek myself verban na niemandsland of moet ek eerder aan ‘n […]
enig eindig
– drie eeue se stryd nader einde van tyd ongekende verguising wêreldwye afkeer en afgunstigheid – eensydige vertolking van afrika wet en orde gee, gee en gee net anders onwelkom en afgeskryf – ooglopende negering van minderheid regte onbeheerde massas wat toegelaat word om onwettig verwoesting te saai, aan die orde van die dag – […]
tetelestai
– deur die duister het Lig en Waarheid gebreek toe die grafsteen weg gerol word deur die Vader Hy het daarop gaan sit en verklaar hoekom kom soek julle die lewende tussen die dooies – Hy het waarlik opgestaan – Hy is wie hy is Hy is die enigste God die Vader die Seun en […]
leur ou leurs
– my duin weerklink van oorlog spreke oor die lug heen en weer word woorde geslinger soos kartetse wat alles wil oorheers alles oor hulle of ons wie gaan oorleef – ©Teárlach
Wolraad Woltemade (Silwer)
‘n winterwoes noordwester het daardie dag gewaai die skip De Jonge Thomas het sy laaste seil gedraai die golwe was verwoestend die aanskouers was geskok wat eers ‘n avontuur was word die dood in Tafelbaai die soldate op die strand kon magteloos net staan die strome was te sterk om die see in te gaan […]