Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Geskiedenis"(Bladsy 7)

Holi-fees: Fees van kleure in Indië. ʼn Land waar daar ʼn verskeidenheid van feeste plaasvind, is Indië. Een van die wêreld se kleurrykste feesvieringe vind in Indië plaas. Die fees staan bekend as die Holi-fees. Die fees word gevier ter herdenking van ʼn oorwinning van “goed oor sleg”. Tydens die fees word die Hindoe-god geprys […]

– donker blou dreigende wolke dryf bo-oor ons in die blou hemel alles omringende vog kombers – suile van verset staan op in lug dwarrelend rook brandende bande wat kettings span oor mensdom – oor die horison verskyn dwang soos perde vasgeketting aan een wa oorlopens toe vol gelaai met lyke – vasgeketting sit miljoene […]

– vredig sit hy op die stoep die spelerige windjie draai sy kromsteelpyp se rokie in krullende varkstertjie – sy gedagtes gaan draai ver anderkant die blouste berg waar onthou lank gelede vir ervaring ontmoet het – geen outomaat pla hom nie van ghoegul weet hy mos niks maar die lewe ken hy terdeë deur […]

– hul harte verlang gevries op beeld van droomland gelofte land – hul harte veg teen verandering teen hulself en kode verlore in self-stryd – hul sal eerder vlug as veg vir vryheid terug na bevange tyd najaag van idilliese – hul is lank nie meer trotse volk van gelowiges wie se vuis ‘n bars […]

verniel gespartel rus ons ń tydjie op ń eenbeen stoele verfrissing is suur lemoene voor die fluitjie baas om meer tyd uit te speel trap hom raak skree die skare hy vertraag die spel mannetjies hardloop heen en weer in stryd om deel te neem voor tyd uitloop die spel is verby seer is al […]

– weeskind, vrees kind onder dekmantel ingevoer so pragtige dogter en liefdevol in die oog van elke jongman vang die oog van koning die appel van sy oog – weeskind, vrees kind ontnugterde vors verander so pragtige vrou en so liefdevol versag die harde vors se hart verander die lot van volke die appel van […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed