Teleurstelling (Silwer)
Ek stap die pad sleepvoet swaar want die huppel in my wandel het teen versetberg verstar. Waar eens sonskyn en vreugde was lê nou slegs ‘n paar korrels as. ©Driekie Grobler
Waar Liefde Begin
Hoofstuk 1 — Chaos op ʼn gewone dag Dokter Laurie Kilber is gewoond aan chaos, dié soort chaos wat siekte en dood by ʼn ongelukstoneel of in ʼn hospitaal kan meebring maar daar is niks in dié dag, ʼn normale dag, wat haar kon voorberei op die chaos waarop sy in haar sitkamer sou inloop […]
Te danke aan jou …
Te danke aan jou sukkel ek om mense te vertrou jy het my baie seer gemaak as ek net daaroor kan praat die gedagtes in my kop wil net nie stop gaan dit vir altyd daar bly om my te teister en te laat ly? Dis maar beter om stil te wees dis my storie […]
My wandelpad van rou
My wandelpad van rou “ek neem jou op ‘n verbeeldingsvlug en nooi jou uit om jou rugsak te pak jou stapskoene aantrek met jou stapbagasie in jou sak ek en jy stap vir oulaas ons wandelpad na die stilte van die natuur uit die oerwoudstad met ons wandelstokke in ons hand deurkruis ons soos van […]
Tanka: Wilbur Smith
Wilbur Smith skrywer internasionaal bekend skielik oorlede vir ewig en altyd weg verhale onvervangbaar
Geslote deure
geslote deure bring hartseer diep meskien uit jou kinderjare terwyl myne altyd half pad oop en half pad toe was hartseer in my kinderjare het ek nie sommer geken nie behalwe van eendag oor my pa toe kom die huwelik nagte van huil was deel daarvan maar eendag was daar ‘n ontdekking die grootste ontdekking […]
Amaizing Grace
jou lyf skraal afgeëts ‘n skadu van ‘n mens seer skreeu ten hemele saggies soos sneeuvlokkies val trane swaarmoedig hoor haar roep mené, mené, tekél ufarsín sien die skrif aan die muur Eli, Eli, lama sabagtáni? hoor uitgebasuin kyk op kyk op ‘n nuwe verbond ‘n nuwe lied ‘n lied wat engele nie kan sing […]
Oktober blink en blou (Brons)
Ons ewige trou belofte was 7 Oktober 1992… kan jy die eindlose geluk op my gesig onthou, toe jy my vra om te trou? o’ dit was Oktober 1992, toe die blou ewigheids- rus, jou laat oorstap my lief, my hartslam… aand vir aand lê my ek verdwaald en navigeer ek jou fantoom tussen die […]
Vuurspuwende liefde
verskeurende vuurspuwende vulkaan spoeg jou longe dit uit aan verterende vuur die aardkors met swart lawa gevul so spoel my binneste van liefde wat uitgestort wil word oor die ganse mensdom bogrondse aardbewings kom na vore die hele ganse wereld wat aan flarde is my hart kook bolle stoom te min besef die gemors waarin […]