Teleurstelling (Silwer)
Ek stap die pad sleepvoet swaar
want die huppel in my wandel
het teen versetberg verstar.
Waar eens sonskyn en vreugde was
lê nou slegs ‘n paar korrels as.
©Driekie Grobler
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die November 2021 – OOP projek