DIE LEWE
Die lewe is n geskenk, n geskenk wat ons elke jaar herdenk. Wat ons daarvan maak, is heeltemal aan ons oorgelaat. En as ons God dien, sal ons die hemel sien. Ons sal die ewige lewe be-erwe , indien ons eendag sterwe. By God sal ons sonder pyn en vrees, almal saam kan wees. Daar […]
Skisofrenies
Vasgevang in enkelpaar en ingekanker op mekaar omswalk ons helder duisternis om van ons tweestryd te ontvlug want ons lewe as ‘n klug omdat ons tweekop reis. En daarom, juis deur vrees omspan, oorman deur angs, skree ons ons hees teen die middelskorting van jóú siel, mý gees in vrugtelose soek om tog net één […]
Saphira en die Halfeeufees
Saphira sit op die kasteel, wat half deel van die berg is, se dak. Dis donker nag en sy weet dat Eolande al lankal vas aan die slaap is. Om die waarheid te sê, almal slaap behalwe sy. Die Feëtjie Hond sug. Die maan is groot en geel, maar maak geen lig nie. Sy haat […]
Hey meneer Duiwel
hey meneer duiwel ek hoor jy hou van uitdagings… wel hier is een vir jou- kom breek my fokken hart ek dare jou kom soos ‘n brullende leeu in die nag kom verskeur my kom fok my op soos wat net jy kan ek dare jou kom ruk elke stukke seer uit my liggaam uit […]
Resensie: Die film, Ek en Kaminski
MET DERTIG is jong mense wat pas ‘n universiteitsgraad ontvang het gewoonlik trots op hul prestasie en dikwels eersugtig. Sommige ly onder selfoorskatting. Menige, nie alle nie, word bekrompe, arrogant, skrupelloos in hul poging om na bo te streef. Mense kan, soos hulle oud word, al hoe milder word, kan ‘n seënsryke uitwerking op hulle […]
Ek onthou hoe vieslik jy gelyk het, ook hoe vieslik jy was.
Soms uit die bloute, dan kom maak jou reuk weer by my ’n draai. Soms sien ek die prentjie van jou verslonsde lyf wat voor my staan. Ek onthou hoe jou klere geskeur was jou bebloede oë die mengsels drank in jou asem jou stem het gestink jou vel het geblink jou woorde was hard […]