Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Hoop"(Bladsy 47)

Here, help tog vir Suid-Afrika, die suiderland kry swaar. Soms is sy so moeg, Heer, ek dink haar senuwees is klaar. En haar hande wil nie werk nie, deesdae voel haar vingers stram. Haar spiere het verswak, Here, haar bene is verlam. En haar voete kry nie rigting nie, haar spore het verdwaal. Here, hoe […]

Dis in die staar na die horison in die uitkyk oor die niet teenwoordig as die hart die hemele bespied dis smekend in reën gebede waar massas saamkom. Dit groei en kry vlerke met die opstaan van die wind die ding se naam is hoop, my kind. ©HMellet 21/11/2019

DIE BEWAPENDE MAN ‘n Missa vir die Vrede Oor die jare en eeue heen, veral in die twintigste eeu, het die oorlogs­retoriek en sabelgeratel toenemend – alarmerend – uitgebrei. Met al hoe moderner wapens word al hoe meer mense omgebring, want dit gaan dikwels gou oor in egte krygsdade, en brandherde van konflik is in […]

Nog vlinder nog vrou toegevou tussen die blaaie van gister en nou tussen blydskap en rou wil jy vlinder wees of vrou jou storie opgeteken in die blaaie rondom jou die vrou of losbreek van die blaaie wat jou gevange hou en vry dartel en draai waar die wind jou waai soos die vlinder binne […]

my hart verlang na die sonbesie-hitte wat lui luimer oor karoobos en klippe na die ding-dong van ‘n voorloopskaap wat smag na weiding net die beste wil opraap my hart verlang na wye, oop vlaktes waar stilte en vrede salfsmeer aan nerfskuur-gedagtes waar gesigseinder ver oor rante strek my hart se teer verlange na sielsvrede […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed